|
|
| Автор: Johann de Lange |
| Издательство: Ingram |
| Cтраниц: 1 |
| Формат: EPUB |
| Размер: 0 |
| ISBN: 9780798154192 |
| Качество: excellent |
| Язык: |
|
 |
|
Описание:
|
Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poeties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wereld. Die reeks “in memoriam”-gedigte vorm ’n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met die Hertzogprys vir poesie in 2011.
|
Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|