High Schools are jungles. And there are rules for surviving. All teenagers need to know these rules. They’re pretty simple: never let your mom drive you to school in her dressing-gown. Never let her comment on your Facebook page. Never let her choose your clothes. Especially not your underwear. Common sense, right? Thirteen-year-old Ben Smith, flying under the radar at St David’s, a rugby-worshipping school, knew all the rules. His mom knew the ...
Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklarin ...
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbe ...
Landscapes of Short Stories – An anthology of short stories from Southern Africa and the English Canon for Grade 10 Second Additional Language. Landscapes of Short Stories is an anthology of 17 short stories chosen for Grade 10 Second Additional Language learners, and is based on the Curriculum and Assessment Policy Statement. Many of the stories are local while others are from around the world. The stories are divided according ...
How well do you know the poems in your prescribed poetry anthology? Do you understand the contents and structure of each poem? Are you ready to write your exams? This study work guide has been compiled to help learners grasp each poem in Vistas of Poems, the prescribed poetry anthology for Grade 11 First Additional Language. The guide has been compiled to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) and all important ...
This study work guide forms part of a series. As the name suggests, this is not only a guide in which the novel is discussed, but also a workbook in which learners can make notes. This provides for easy revision for exams and tests and keeps valuable notes from going astray. The content of this study work guide: • Background information on the plot and author. • A discussion of literary elements in context. • A chapter by chapter discussion ...
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondin ...
Best Books Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Die laaste karretjiegraf, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverk ...