Dit is Ierland aan die einde van die agtiende eeu: ’n Ierland onder die hiel van die Engelse heerser, sy volk onderdruk, magteloos, sonder regte. Die opstandsgevoel neem toe, ook onder invloed van die Franse Rewolusie en Napoleon se opkoms. Teen hierdie agtergrond maak David, jonger broer van sir Arthur, heer van Donore, onverwags kennis met die Ierse volk. Hy raak bevriend met die skoolmeester Liam O Neill, die verarmde Seamas Ban, die priester ...
Written in Sesotho in 1909 and first translated in 1931, Thomas Mofolo’s classic South African novel has formed the foundation of all modern interpretations of the Shaka legend. A modern tragedy and the first of its kind to mythologise the life of the Zulu Warrior King, Chaka tells the tragic story of a boy shunned by his father – a Zulu prince born out of wedlock who, through unbridled ambition, sorcery and sheer brutality, claims his rightful ...
Mokgethi is not your average teenage girl. Mokgethi dreams of going to Oxford. To study Actuarial Science. But her grandmother and aunt have other ideas, and with no one to fight her corner, except for her younger brother Khutso, Mokgethi is forced to realise that her dreams may well turn out to be just that. Dreams. Kgebetli Moele returns with perhaps his most controversial novel to date – a novel written from the perspective of a seve ...
Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar – dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wereld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op 'n ramp afstuur? En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se ...