|
|
| Автор: Brian Fredericks |
| Издательство: Ingram |
| Cтраниц: 1 |
| Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
| Размер: 0 |
| ISBN: 9780798180924 |
| Качество: excellent |
| Язык: |
|
 |
|
Описание:
|
Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wereld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wereld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wereld om jou en in jou. Met die bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.
|
Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|