|
|
| Автор: Elsa Winckler |
| Издательство: Ingram |
| Cтраниц: 1 |
| Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
| Размер: 0 |
| ISBN: 9780624057673 |
| Качество: excellent |
| Язык: |
|
 |
|
Описание:
|
Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil he: haar eie patisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sy ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .
|
Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|