TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Любовные романы>

Исторические любовные романы

> 9780624069362
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
     :Зарубежные любовные романы
     :Исторические любовные романы
     :Короткие любовные романы
     :Остросюжетные любовные романы
     :Современные любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon 2017 thru 2021, service e-manual
Volkswagen Arteon 2017 thru 2021, service e-manual
 
 

Inboekeling

Inboekeling
Автор: Hans du Plessis
Издательство: Ingram
Cтраниц: 1
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A
Размер: 0
ISBN: 9780624069362
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
Hy word met ’n riem op die werf aangesleep. ’n Seun. ’n Vreemdeling. Van balans af op sy lomp voete, die slaphandhoed diep tot op sy bakore getrek, rooi in die gesig van die riem om sy nek. Die mense wat hom staan en aangaap, is nie vreemdelinge gewoond nie. Hier waar hulle woon, het niemand vantevore gewoon nie. Hul leier het hul trek ’n jaar of ses gelede tot hier gelei, met sy velskoen se hak in die grond gekap, sy groot hand besitlik gewuif en die gebied tot sy eiendom verklaar. Hier is sy woord wet. Die sieleherder het sy gesag uit die Bybel bekragtig. Ook oor die inboekelinge, daardie kinders wat na skermutselinge met die inheemse mense teruggebring is laer toe. Die pa’s en die ma’s het hulle geskiet – veediewe, almal van hulle – en die kinders is weggevoer om as slawe groot te word.
Inboekelinge.
Die seun aan die tou sien ’n swart meisie vanuit ’n tuitkappie na hom staar. Eers later, toegesluit in ’n smidswinkel, sal hy agterkom wie en wat sy is. En as hy saamgeneem word op ’n ekspedisie om gesteelde vee terug te kry, sal hy te staan kom voor die godskreiende werklikheid van haar lewe: ’n kind wat tussen die lyke van haar ouers opgeraap en op die saal van ’n ruiter weggevoer is.
En dit sal hierdie eenvoudige seun wees, wat aan ’n riem op daardie trekkerswerf aangesleep is, wat dit dat daar in die hinterland tuisbring dat daar geen durender band is, g’n tou so sterk nie, soos die verbintenisse wat die hart aangaan.
Inboekeling is oorrompelend in sy uitbeelding van eenvoudige hartstog. Dit is die verhaal van ’n seun wat grootgeword het in die wordingsjare van die moderne Suid-Afrika, en help gestalte gee het aan wat ons deesdae onder die woord “vryheid” verstaan.

NEAR Wallet
Просмотров: 69

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
Вход 
Если Вы забыли пароль, щелкните здесь





Вы новый клиент?
Зарегистрируйтесь
 
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
  Quiero dinero © 2007