|
|
| Автор: Jan van Staden |
| Издательство: Ingram |
| Cтраниц: 1 |
| Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
| Размер: 0 |
| ISBN: 9780624073703 |
| Качество: excellent |
| Язык: |
|
 |
|
Описание:
|
Hoekom sal ’n ou soos Juan van Wyk aan die TV-program Boer soek ’n vrou deelneem? Hy is nou wel nie getroud nie, maar dit beteken vir geen oomblik dat hy nie ’n vrou het nie. Om die waarheid te se het hy omtrent elke vrou op die dorp presies net waar hy haar wil he. Tussen die lakens. Volkome uitgelewer aan sy buitengewone lyflike vermoens. Ja, daardie Bosveldplaas van hom ken die snak van ’n ekstatiese vrou. Maar die ding is dat Juan nou al ’n ruk lank voel sy bedavonture moet rigting kry. En dalk help die TV-program. Dis in elk geval wat sy suster se. En Marissa, die dominee se dogter, se ook so. Dis die dat hy nou wag dat die filmspan opdaag, want hy het tien meisies wat hom gaan help om agter te kom wat dit is wat hy wil he. En dan le sy lewe voor. Nog nooit was Afrikaanse fiksie so warm nie. Nog nooit is daar so lekker op papier gevry nie.
|
Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|