|
Автор: Riana Scheepers |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624078142 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Niemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek het! Moenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy kan. “Hierdie hopie sprinkaanbene . . . Is dit ’n kind? Is dit myne?” Ek het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, toe al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van Schalkwyk van my gese het. Dit wat sy gese het, het ek ook met my saamgevat. En dit het die wen in my losgemaak, toe al. Want ek, die meisiekind wat my pa nie wou he nie, moes baklei teen die vloek van die Gideon de la Reys . . .
|
Просмотров: 53 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|