TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Cтихи, поэзия>

Зарубежная поэзия

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
     :Зарубежная поэзия
     :Русская поэзия
     :Стихи и поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Зарубежная поэзия
    Наименование 
 Meditasies
678463
 Meditasies

 Автор: Joan Hambidge

  In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van “meditasies” verruim nie, maar word die gedig-as-meditasie tot ’n nuwe hoogte in Hambidge se werk gevoer, word dit ’n beduidende bydrae tot die bree Afrikaanse digterlike leksikon. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond, en so ook besonder skerp herinneringe.
...
 Klawerjas
678396
 Klawerjas

 Автор: Adam Small

  Na veertig jaar is daar weer ’n Afrikaanse digbundel deur Adam Small. Na Oos Wes Tuis Bes Distrik Ses (1973) het hy demonstratief net in Engels begin dig, en na sy drama Krismis van Map Jacobs (1983) het sy skrywerstem stil geword. Daar was altyd die vermoede dat hierdie stilte grootliks toegeskryf kon word aan die verwerping wat hy aan die hand van taalgenote ervaar het. Verlede jaar is die Hertzogprys uiteindelik aan hom toegeken, en vanjaar v
...
 Chokers en survivors
678326
 Chokers en survivors

 Автор: Nathan Trantraal

  ’n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.
...


 [vii]
678208
 [vii]

 Автор: Gilbert Gibson

  Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is ’n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, ’n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Die verse verbeeld konkreet dat die poesie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.
...
 Visums by verstek
678113
 Visums by verstek

 Автор: Joan Hambidge

  Hierdie keur uit die digter se reisverse lewer bewys van haar verstommend ruim verwysingswereld en plaas die fokus op die mens as reisiger, uit eie wil en teen wil en dank. Die bundel doen verslag oor reisindrukke, maar die bestemming is telkens die ruimte vir emosionele en rasionele verwerking van menslike ervaring (reiswaarneming, dus, wat dikwels teruglei na die self).
...
 Wanpraktyk
678072
 Wanpraktyk

 Автор: Andries Samuel

  Die gedigte in Andries Samuel se debuutbundel bevat dikwels verwysings na argitektuur: die ontwerp van geboue en die konkrete bouwerk wat daarop volg. Dit bepaal die struktuur en eerste vlak van die gedigte, maar word ook herlei tot die mens en die self as die “bouwerk” en die gedig as die vorm (argitektuur) waarbinne die “mens/self” gestalte kry. Die weerloosheid van menswees, die blootstelling aan ruwe emosionele werklikhede en die mens se pog
...
 Kwansuis
678044
 Kwansuis

 Автор: Piet van Rooyen

  Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “oenskynlik”. Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels ’n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese. Piet van Rooyen is vir sy r
...
 Die beginsel van stof
677981
 Die beginsel van stof

 Автор: Breyten Breytenbach

  Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so ’n primere en so ’n verhelderende rol gespeel as in hierdie bun
...
 The Dream in the Next Body
677939
 The Dream in the Next Body

 Автор: Gabeba Baderoon

  Gabeba Baderoon’s debut poetry collection attempts to probe the realm of the unsaid and the ripples that move between words, between people, between bodies. Sometimes the verses trace and explore details that have brought the poet to, in her own words, «arrested instants of loss or witness that break open the surface of the world». It is a collection of poems that brings one to be silent, to be still. By writing the author attempts to «see again
...
Показано 748 - 756 (всего 1110 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
81 82 83 84 85 86 87 88 89 90
Вход 
Если Вы забыли пароль, щелкните здесь





Вы новый клиент?
Зарегистрируйтесь
 
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
  Quiero dinero © 2007