TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Учебная и научная литература> Гуманитарные и общественные науки> Филология>

Литературоведение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
   :Гуманитарные и общественные науки
     :Изучение языков
     :Историческая научная и учебная лите
     :Историческая научная и учебная литература
     :Культура и просвещение
     :Политика
     :Учебная и научная литература по психологии
     :Филология
       :Литературоведение
       :Ораторское искусство / риторика
       :Русский язык
       :Языкознание
     :Философия
     :Экономика
     :Юридическая литература
   :Естественные науки
   :Технические науки
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Литературоведение
    Наименование 
 Hammie
678982
 Hammie

 Автор: Ronelda S Kamfer

  In haar eerlikste bundel nog dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte – genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dit wat ongese bly tussen ouers en kinders, tussen vriend
...
 Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
678981
 Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

 Автор: Группа авторов

  Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Hierdie bundel word weereens saamgestel deur digter Fanie Olivier en is opnuut bygewerk. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010
...
 Atropos
678959
 Atropos

 Автор: Hendrik J. Botha

  Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, so verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies. Die wereld van die geneeskunde word ryklik ontgin met gedigte wat strek van die toediening van narkose tot orgaanoorplantings. By uitnemendheid is die gedigte in Atropos n
...


 Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
678928
 Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT

 Автор: Engela van Rooyen

  Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oe wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoel in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu m
...
 Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL
678922
 Hearing Helen: School Edition Gr 11 SAL

 Автор: Carolyn Morton

  Helen is desperate to get into the Music Academy, but her piano teacher, Madame Pandora, will not hear of it. Life at home also seems to revolve around her talented elder brother, her parents are too exhausted to notice her and the gorgeous Kean has eyes only for June, who is sickeningly perfect. When Helen finally gets the chance to make her dreams come true, she realises that not all opportunities are meant to be taken. What will her decisions
...
 Vry-
678876
 Vry-

 Автор: Gilbert Gibson

  Die titel van Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring van die gesinslewe, die spreker se lewe as mediese dokter en sy jeugherinneringe. Soos in Gibson se vorige bundels is daar gedigte wat intense intellektuele betrokkenheid eis voor dit die leser ryklik beloon, maar daar is ook heel
...
 bladspieel
678832
 bladspieel

 Автор: Marlise Joubert

  In bladspieel – die digter se agste digbundel – verken Marlise Joubert in ’n kenmerkend vloeiende styl temas soos verganklikheid en verval, onthou en verewiging, liefde en familieverhoudings, digterskap en die skryfproses. Die gedigte verwoord, en word as’t ware ’n afbeelding van, die ervarings van die digter as belewende subjek, en betrek so die leser op intieme wyse by haar ervarings van die alledaagse.
...
 Matriks
678783
 Matriks

 Автор: Joan Hambidge

  Die digter se poging tot lewe-deur-poesie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het en die ewige wordingsproses van ’n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod, met al die elemente wat aanhangers van ’n Hambidge-bundel verwag: Die verhouding met die ouers en familie, gesprekvoering met ander skrywers, liefdesverhoudings en hul eindes, reise na verre plekke en gedigte met beelde en bekende sterftes as vertrekpunt. En altyd ’n
...
 Takelwerk
678778
 Takelwerk

 Автор: Daniel Hugo

  Met die titel, Takelwerk, beweeg Daniel Hugo nie net terug na die bekende beeldveld van die see en skeepvaart nie, maar verwys ook na D. J. Opperman se vers “Digter” waar die digter se arbeid uiteindelik lei na “klein stellasies vers // wat groei tot boeg en mas / en takelwerk”. Die bundel sluit verse in oor die digkuns en digterlike aktiwiteite. Die leser ervaar die wereld van die digter deur sy oe en ore, sy sintuie, maar ook deur sy taal. Die
...
Показано 6175 - 6183 (всего 7196 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
681 682 683 684 685 686 687 688 689 690
Вход 
Если Вы забыли пароль, щелкните здесь





Вы новый клиент?
Зарегистрируйтесь
 
Отзывы 
Симулякры. Кланы Альфанской Луны
хочется почитать интересное и новое. ..
5 из 5 звёзд!
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
  Quiero dinero © 2007