TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Учебная и научная литература> Гуманитарные и общественные науки> Филология>

Литературоведение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
   :Гуманитарные и общественные науки
     :Изучение языков
     :Историческая научная и учебная лите
     :Историческая научная и учебная литература
     :Культура и просвещение
     :Политика
     :Учебная и научная литература по психологии
     :Филология
       :Литературоведение
       :Ораторское искусство / риторика
       :Русский язык
       :Языкознание
     :Философия
     :Экономика
     :Юридическая литература
   :Естественные науки
   :Технические науки
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Литературоведение
    Наименование 
 Periandros van Korinthe: Skooluitgawe
678468
 Periandros van Korinthe: Skooluitgawe

 Автор: D.J. Opperman

  Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wereldstad te maak. Die skooluitgawe het ’n inleiding en verklarende aantekeninge.
...
 Die windvanger
678391
 Die windvanger

 Автор: Breyten Breytenbach

  Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en meer, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig “New York, 12 September 2001”: ‘sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag he /om
...
 Ingrid Jonker Versamelde Werke
678327
 Ingrid Jonker Versamelde Werke

 Автор: Ingrid Jonker

  Hierdie gewilde en bekende digter se Versamelde Werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting, Rook en oker, Kantelson) sowel as jeugwerk, vertalings deur haar, fragmente en opdragte, ’n drama, en haar kortverhale. Dit sluit ook in ’n oorsig van haar lewe en werk deur Jack Cope: “A Crown of Wild Olive”. Ten tyde van Ingrid Jonker se selfmoord, toe sy haar in die nag van 18 op 19 Julie 1965 verdrink het in die see by Drieanke
...


 Hierdie mens
678308
 Hierdie mens

 Автор: Wilma Stockenstrom

 
...
 Nuwe stemme 5
678275
 Nuwe stemme 5

 Автор: Группа авторов

  Die Nuwe stemme-reeks is ’n visoenere projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het. Daarby het ook bekroonde joernaliste Erns Grundling en Toast Coetzer sowel as die dramaturg, Tertius Kapp, en die musikant Hunter Kennedy in hierdie reeks hul kniebuiging gemaak
...
 Deur ruite van die reis
678200
 Deur ruite van die reis

 Автор: Melanie Grobler

  Melanie Grobler verstaan die kuns om die leser los te maak van die aarde en die aardse: Die reistema, geografies sowel as deur streke van die gees, is dan ook ’n bindende en fassinerende faktor in haar nuwe digbundel. Ook die reis na die gedig, en telkens sien die leser die digter onderweg na die gedig. Die spreker van die verse vereenselwig haar dikwels met sjamaan-figure of mistici of gestorwe voorouers en hul transendentale reise. Die digter
...
 Die Gewildste Afrikaanse gedigte
678199
 Die Gewildste Afrikaanse gedigte

 Автор: Группа авторов

  Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunstelinggedigte in Afrikaans te stem. Hierdie boek bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns uit alle uithoeke van die land, oud en jonk. Die versameling bevat ’n wye verskeidenheid poesie, deur digters soos Eugene N. Marais, Elisabeth Eybers, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, N.P. van Wyk Louw, A.G. Visser, Lina
...
 Algebra van nood
678182
 Algebra van nood

 Автор: Johann de Lange

  Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige poesieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoerotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poeties onopgesmuk, met ’
...
 Eerste gedigte
678158
 Eerste gedigte

 Автор: Antjie Krog

  In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugene Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie tydlose bundels.
...
Показано 6157 - 6165 (всего 7196 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
681 682 683 684 685 686 687 688 689 690
Вход 
Если Вы забыли пароль, щелкните здесь





Вы новый клиент?
Зарегистрируйтесь
 
Отзывы 
Внешняя угроза
Совершеннейшее фуфло. Не советую! ..
1 из 5 звёзд!
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
  Quiero dinero © 2007